My EMOTIONAL Story
Story continues..
Name: Johan.Uys.
Location: Kuisrivier
Date: 2009-08-09 20:18:59
Johan.Uys.'s Story:
Dit maak n oud SAW soldaat se hart bly om te sien hoe al die makkers na al die jare weer met mekaar kan praat al is dit deur n website. Baie dankie daarvoor. Al het die geheue na die jare dof geraak en die name vegete het daar van die kamp name weer soete herinneringe meegebring. Ek is ge-eerd om te kan se ek het in die beste weermag gedien met die BESTE. Was in Ops Savannah Silva Porto tot in Luso Nov75-Jan76. Maar wat n oud soldaat se hart bitter seermaak is dat sy makkers wat geval het en nie hier is om hulle siening te opper nie,se name nie op n muur van gesneuweldes mag verskyn nie. Ek wil dus alle oud soldate wat met my saamstem vra om die nuwe muur van herinnering te ondersteun deur n geldelike bydrae al is dit hoe klein. MANNE KOM ONS MAAK DIE MUUR ONS'SNJohan.Uys. 72223589BT Bdr 14 Veld Regt Potchefstroom.
Go BACK to stories