My EMOTIONAL Story
Story continues..
Name: Johann van Heerden
Location: Centurion
Date: 2009-05-04 14:29:06
Johann van Heerden's Story:
Wat 'n vooreg om deel te kon wees van die beste Leer in die wereld - om ons troepe, die room van ons Volk, as medic te kon dien en die beste generaals ooit te kon sien. Dankie daars nou 'n tuise om herinneringe te kan deel en kamerade te kan opspoor.
Go BACK to stories