My EMOTIONAL Story
Story continues..
Name: Jannie Pienaar
Location: Rustenburg
Date: 2009-05-04 12:32:48
Jannie Pienaar's Story:
Ek was 17 jaar oud toe ek weermag toe is ek was vir 16 maande in Ovamboland op Oshakati en Oshivello ek was verbonde aan die Tegniese Dienskorps,my nefie is in die helikopter ongeluk dood op Oshakati ek was die nag in die basis toe die helikopter geval het maar het eers 6 maande later by my Ma gehoor my nefie Hentie Badenhorst hy was n Medic is dood op die grens, ons het twee van ons inname 1980-1982 makker verloor op die gens. Ek dink die oorlog was die moeite werd wand dit het manne van ons gemaak. LANK LEWE DIE SAW EN SEUNS
Go BACK to stories