My Story
Add My Story |
| <<Prev | ||
| Altus (Billy) Lotter Nelspruit 2010-06-10 10:35:58 |
Ek wil graag beaam wat Markus Fourie van Rustenburg se. Ek het baie dieselfde simptome gehad en het deur genade van bo deur die meeste kon werk sonder om rerig te besef dat hierdie dinge deel is van POST Traumatiese Stressindroom. Eers toe ek baie later in my lewe daaroor begin lees besef ek hoeveel van ons onwetend simptome daarvan getoon het e |
|
| ALTUS (BILLY) LOTTER NELSPRUIT 2010-06-08 14:22:19 |
Ek het so vinnig deur die "stories" gegaan en besef dat julle baie suinig is met die lekker stories. Die ernstige goed is nou al in baie boeke opgeskryf, maar die dinge soos humor en kamarederie le nog wyd oop. Daai wat ons nou maar kan vertel sonder om n bosbus of vervolging te vrees. Ons was jonk en vindingryk en het dinge aangevang |
|
| Ben Cilliers Secunda 2010-02-02 14:31:50 |
Ek moet saamstem met Len Coetzee, wat n sinnelose oorlog was dit nie gewees nie! ...maar nou ja, water onder die brug en ons moet bly wees ons is hier om daaroor te praat... Julie '80 inname 5SAI Ladysmith - ons het lekker gevrek van die koue in die tente (binnekante was in die oggende wit van die ys) - bietjie meer as n jaar later is on |
|
| Clint Guildford, England 2010-01-30 15:51:53 |
I suppose I was one of the lucky ones, who got into the Navy, (ended up at Marine Base in Simonstown) the closest I got to the "Border" , was a 2 month stint in Walvis Bay.To all the guys who went to the border, you have my respect, and admiration. Read More.. |
|
| Hugo Slabber Kwazulu-Natal 2009-12-10 09:47:06 |
Ek het my opleiding as stormpionier by 6SAI in 1982 begin. Daarna het ons verdere opleiding ontvang by Oshivello. Ek het diens gedoen in sektor 10 en 20 en die grootste gedeelte van die tyd het ek afgedeelte diens gedoen by 31 Bataljon. Ons opdrag was om inligting in te samel omtrent SWAPO bewegings. Daar was 4 inligting spanne. Ons s |
|
| johan knoetze Windhoek 2009-11-17 16:25:32 |
Peleton leier gewees van 203 boesman bn. gedurende 1984.Na anti personeelmyn besering lank in 1 mil.Sal graag met oud lede kontak wil maak Gedagtes en herinneringe bly vars in die geheue. Read More.. |
|
| Chris Van Ginkel Limpopo 2009-11-11 11:30:48 |
Julie '79 inname: 8 SAI, Makker pleeg selfmoord... My Oupa sterf... 'n slegte begin. Elkeen vir homself. Woon in tente in woestynsand. Kniebesering vanweë Bedford-klap wat oopval. Ontbyt bestaan slegs uit olierige brood (die voorste kompanie het al die eiers wat daarop gelê het blykbaar geneem). Eet vanuit allum |
|
| Jonathan Odendaal Cape Town 2009-11-10 23:02:45 |
Dit is verblydend om te sien dat die webwerf eerstens vir ons NDP'S is en dan vir die PF'S en dan as 'n nagedagte die polisie.My ondervinding van laasgenoemde twee entiteite gedurende die grensoorlog pas nou werklik nie in waar ons as die beste Weermag gesien is nie.Een van my ervarings met 'n sekere peletonsersant (PF en hy |
|
| Neville Oosthuizen Uitenhage 2009-10-30 23:35:07 |
This is the 2nd part of my story, begun in July 2009. And so... we arrived in Oudtsh |
|
| LAMPIES LAMPRECHT Witbank 2009-10-30 09:27:42 |
Die oggend van 6 Januarie 1977 le na 33 jaar nog vars in my gedagtes! Ek gaan Lugmag toe en deel word van my land se trots.Name soos Geff Pratt,Dawie Schoeman,Deon Fulls,en nog vele ander le nog vars in my geheue.Vir net drie maande was ons maats - maar vir ewig sal ons dit onthou - want dit was lekker! Na basies na SAMS vir OPS-mediese |
|
| <<Prev |