Guestbook

Sign The Guestbook


<< Prev
1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   ..26
Next >>
Dana Volschenk


2009-07-08 11:19:06

Ek was RSM van Regt De Wet en het ons 3 maande Grens kampe gedoen vanaf 1976 tot 1985. Ek sal die lekker tye saam nooit vir enige iets veruil nie, maar daar het tog letsels in my lewe agter gebly... In my huweluk; in my werk; in die grootmaak proses van my kinders; in my Geestelike en Sosiale lewe... Letsels wat onbewustelik hier binne lê, maar wat partymaal \\\'n groot sielkundige uitwerking op mens het, wat jou sommer laat  verlang en begin huil... en dan alleen wil wees... Hoekom??

Ek het hierdie probleem oorkom, ek het in my motor geklim en opgery  \"Grens\" toe en al die ou Basise en oorblyfsels gaan besoek. Hier het ek vrede gemaak met al die \"spoke\" en gedagtes wat so telkens deur my kop gemaal het. Ek is \\\'n ander mens noudat ek gesien het waaroor ek gewonder het.

Tans doen ek toere na al hierdie ou Basise op die grens en nooi alle belangstellendes uit om weer \\\'n \"Kamp\" saam met my daar te doen. Kom kyk, en wys jou geliefdes waar was jy. Vir volledige besonderhede oor die toer, klik op die \"News\" tab hierbo en kontak my gerus vir jou bespreking. (083 5787 184)

Mike Rost
Mooinooi

2009-07-08 10:35:25

Great site. Will graag kontak maak met ou makkers van 3 Sai Junie 85 inname. Companie later oorgeplaas na 7 Sai. Was op Okatope,Oshigambo.Ogongo,Oshakati.

Cor Rossouw
Vanderbijlpark

2009-07-06 16:15:55

Al hoevel ek nie op die grens was nie maar wel in die SA Vloot in dietyd het ek wel baie skool vriende in die SAW gehad wat wel op die grens was. Al wat ek kan se is dat julle Nie julle tyd gemors het nie. Die manne wat geneuwel het het dit nie verniet gedoen nie. Ons het gewen, Almal wat in die weermad met die tyd was  Weernag, Vloot lugmag en SAP. Julle hoef  ver nienamd onverskoning te vra of te maak nie. Ons het net al hoe sterker aan die anderkant uitgekom.

Stephen Harding
CAPE TOWN

2009-07-06 16:03:54

Still no one from Bravo company 6SAI 83 intake. I was in section 3. Fantastic 18 months on the border. I notice many of the guys now live in other countries.

Johan Oberholster
Gobabis

2009-07-05 21:39:04

Dankie vir goeie web en om deel te wees van die tydperk

ANTON PRINSLOO
PIETERSBURG

2009-07-05 15:43:45

DIT IS VIR MY N RIEM ONDER MY HART OM TE SIEN DAT NA ALLES WAT ONS DEUR GEMAAK HET DAT DAAR NOG MANNE IS WAT DINK AAN MEKAAR  EN ONS GEVALLE  SOLDATE WAT HULLE LEWENS VIR ONS EN ONS OU SUID-AFRIKA GEGEE HET ; MAG GOD ONS NET GENADIG WEES IN DIT WAT ONS DOEN EN ALLE EER AAN HOM!!!!!!!!! DAT ONS GESPAAR IS EN DINK AAN DIE GEVALLE SOLDAAT SE FAMILIE ;LIEFDE VIR AL MY BOETA'S

Andrew Schaffner
Vereeniging

2009-07-03 14:55:40

I was from 1978 - 1982 a member of JARIC - the airforce unit that worked with vertical aerial photography , our unit handled all functions concerning aerial photography externally & internally .

JARIC was at the time mostly concerned with vertical aerial photo interpretation of tactical & strategic targets in neighbouring countries . 

Hennie Dreyer
Rustenburg

2009-07-02 14:35:12

Het gedurende 1975-76 diensplig gedoen, en operasie Savanna meegemaak as 'n lid van die Berede manne gestasioneer in ou Etale.

Sal graag wil hoor waar my ou makkers is!

Kallie Smith
Graaff-Reinet

2009-06-30 20:01:43

Was in !SAI vanaf Januarie 1978 en Grens toe einde 1978 tot Desember 1979. Was lid van 61MEG.

Deon Kleynhans
Empangeni , Natal

2009-06-25 19:47:31

Hello aan al die manne van die 1980/1981 inname van 4 SAI Middelburg TVL.Was in Alfa komp. Peleton 2 diens gedoen op Ophuwa en Sodoliet in Kaokoland,Oshigambo in Ovamboland asook Katima Mulilo in Caprivi.

Bert Botha
Wes Rand

2009-06-21 09:07:16

X SAP. dit sal goed wees om weer met  manne in kontak te kom wat daar (Grens SWA & Rhodisia)  

Johan.Uys
Kuilsriver

2009-06-19 14:33:14

Best site ever.Did basics in 75 June-76 July @ 14th Field Art. Did border duty in Ops Savannah Nov 75-Jan 76 Was with X-Ray group which went up to Luso. After that at Ruacana and Oshakati and Ondangwa.Does anyone remember Sergeant-Major Pepe van Dyk??? or Hensberg. Still missing my old buddies in arms and am sitting with tears as I think back and long for the fellowship and good/bad times spent together. Never to return.  We salute the fallen and will never forget them,even although the memories/places names cannot be remembered or fade. We had the shortest but the best training and used it to the utmost.

Dries Liebenberg
IRAQ/AFGHANISTAN

2009-06-18 17:57:48

Ek is vandag bevoorreg om saam met die Kolalisie Magte in Irak en Afghanistan te werk, ek ontmoet verskeie Suid Afrikaanse jong seuns en dames  wat in hierdie Weermagte dien, self het ek jare se Weermag opleiding en bos ervaring,  wat ek graag met die magte hier deel, wil vir ieder en elk een wat deel was van die oud SA magte meedeel dat hierdie Koalisie Magte vandag nog ongelooflikke respek vir ons Oud Suid Afrikaanse Magte het.

Ongeag of jy deel was van die Spesiale Magte of enige ander deel van die OUD Suid Afrikaanse Weermag, hierdie Magte in hierdie lande praat met groot respek van ons OUD Weermag, Iede en ons  MOET trots wees daarop want ons het met eer uit die stryd getree, maak nie saak waar ons, ons bevind nie ons dwing respek af, ons geskiedenis spreek vanself, ek roem daarop dat ons eens die beste Weermag te wereld was en hier word met my saam gestem daaroor, sterkte aan almal wat hierdie tuiste geskep het en mag julle van krag tot krag gaan.

Ek wil graag die volgende by elke soldaat agterlaat wat hom en haar deel gedoen het toe dit wel saak gemaak het,

For I am proud to say I stand counted among those few, those brave and elite few, silent and unseen, but ever present. Wees trots op dit wat jy gedoen het want geen Weermag kon reg kry wat ons reg gekry het met dit wat vir ons beskikbaar was in daardie tye nie,, Mooi loop ou grote.

 

Leendert W Geustyn
Kakamas, Augrabies & VanRhynsPas

2009-06-14 17:10:54

Inname Aug 90 6SAI Grahamstad basies gedoen en daarna 8 SAI Upington drywerskursus op riemvasmaak toe verplaas 61 Mec op walvibaai maar het om een of ander onverklaarbare rede nie daar aangekom nie maar wel by SAWHS op Bourkes Luck. Die tyd was lekker daar ons was 5 drywers van 8 Sai daar en ook die enigstes in die basis. Die manne saam met my was Riaan van Staden, Neil Martin, Swanepoel . Die bos het ek gemis net net maar in die townships was en dis n ander storie. Ek wonder soms wat van my makkers geword het en oor al die goed wat ons aangevang het goeie tye daai

WDW
Australia

2009-06-14 15:06:20

Brilliant idea this website. Can anyone remember the song or poem read by a male person with music in the late 70's "Wait for me" poem by Siminov . Played on Forces fauvourites........

Who made the recording?

Danie Acker
Mosselbaai

2009-06-12 17:31:53

Ek dink julle idee om die organisasie te stig was puik. Dit was tyd dat ons self hulde bring aan mense wat hul tyd, en in sommige gevalle hul lewens, vir ons land en sy mense geoffer het. As dit nie daarvoor was nie was ons land seker lank reeds verwoes of in chaos verval. Nou word in amptelike kringe net hulde gebring aan terroriste en verloorders. Dalk moet ons dink aan 'n Nasionale dag of terrein ter herdenking aan ons eie heldedade en die wat met hul lewens geboet het. Ons behoort ook ons stories te laat leef, veral vir die wat na ons kom. Geluk met julle poging en dankie.

Doug Webber
Durbanville Cape Town

2009-06-05 22:46:25

Basics 2SAI walvis Bay '77-78. Support company. Good times and bad times, however the bad times only built our characters and tenacity. How easy things were given away that so many paid dearly for. The memories and experiences will never die. To those who paid the highest price.....we salute you.

Must say we saw walvis Bay from a totally different angle, top of dune 7... the whole night long, man it does get cold up there. The Etosha  what a great place especially where the normal public never set foot. Hope to see more of 2 SAI guys here.   

 

Andre van der Merwe
Pretoria

2009-06-05 16:31:25

Al die manne van 7SAI Julie 79 inname te Bourckes Luck wat later (Des 79) die eerste troepe by die nuwe basis op Phalaborwa was. Ons bostoere na Ondangwa,Eenhana,Nkongo,Ruacana en Elundu. Pierrie Mouton,Carswell,Esterhuizen,Fichardt,Le Roux,Mudge,Potgieter,Jacobs en Greyvenstein. Die dag toe al ons tente afgebrand het met alle amo en ons kit net voor Ops Smokeshell!

0822141642.

franscois naude
pta

2009-06-04 20:37:58

weermag was die beste ding ooit,ek soek die manne wat saam was op potch art,14veld 1990-1991,van 141 tot met145 battery,geen grens diens gedoen maar die onluste was bevange.

Willy Holland
Johannesburg

2009-06-04 13:24:47

Hi All

First intake at Bourkes Luck in 1974 Force No 72352123

A Coy PL 2 We had joy We had fun We K.....d off on the run June 74 E Caprivi Sibinda Thereafter camps with Edenvale Regt. Nkongo, Mahanene,Ondangwa, and a few visits further North

7SAI CO at the time Eddie Webb an extraordinary soldier would love to hear from any of the original Rooikatte