Guestbook
Sign The Guestbook |
| << Prev | ||
| Attie Claassens Heidelberg 2009-10-26 16:42:38 |
Ek sal graag weer met my ou kamerade in aanraking wil kom wat saam op Grootfontein 16 Onderhooudseenheid was Julie 76 tot Junie 77. Daantjie Tereblanche, Roelf Keyser, Piet Dreyer, Willie Deysel, Ivan van Jaarsveld, Spies de Beer, ens. Kontak my gerus. |
|
| Dion Barnard Thabazimbi 2009-10-25 21:51:03 |
I am proud to say ,i was there.Some off the best memories in live olong with the worst that stay lodged in my mind,and agreat many others.I was a Tiffie at Rundu 06/83 to 12/84. There is allot to tell ,but iwiil do that later. |
|
| Chris Raats Lichtenburg 2009-10-22 21:21:23 |
Almal wat saam met my was op 61 Mechbateljon en my kan onthou. Ek sal bly wees as jul my kan kontak by 076 694 1240 asb. |
|
| craig JHB 2009-10-20 00:18:57 |
Hi , Vets i hope that the guys will be strong on the ground on Sunday 25/10/2009 ( see news on this site) . We all owe it to the guys that did not "klaar out to be there." we have all heard the bshite around the braai storys and the c***p that has been spoken by the want to be GVS, Guys that were there know the truth and its time to honor or fallen , and do it with Pride Cpl Kanour 102BN SWATF |
|
| frik bronkhortspruit 2009-10-11 21:13:37 |
Ek was julie 1977 inname burkes luck 7sai pelaton 12 na basis grensdiens was ek op ruacana kontak my as jy my ken 082 498 0926 |
|
| Trevor Taute Roodepoort 2009-10-09 19:45:46 |
Am a proud GUNNER 61 MECH SIERRIA BTY 85-86 also spent two months at 32 buffalo bn the best time of my life |
|
| Frik Willemse SECUNDA 2009-10-08 20:47:57 |
Frik Willemse 80292550 - Oshakati 1982-1984 . Tiffie by Oshakati , paar maande by Eenhana , toe by Nkongo. Was op ops uit saam met 8SAI - kapt Dignes . Het ook die wit en rooi Scania bus gery met toergroepe na ETOSHA. Sers Ainsly was destyds lwt bevelvoerder. Die manne saam my was Leon Groenewald, Pieter Mienie, Martin Etsebet, Lodewyk De Ridder, Potties |
|
| leon jonck port elizabeth 2009-10-07 18:20:30 |
1977,july,intake. 6sai. Grahamstown. My cel nomer is 0828322679, as jule wil bel en praat oor die ou tyd.... Onthou jule 21 aug 1978, 02:50am,maandag ogend? 11 suid afrikaaners teen.... Groete leon jonck |
|
| Pieter Henderson 61 MEG 87 Hartebeespoort 2009-09-28 12:56:53 |
Was deel van 61 MEG in '87, Bravo Kompanie, onder leiding van Maj. Dawid Lotter as ons kompanie bev. Was no1 op die 60mil PATMOR, Ratel roepsein 22 (LT Robert Schivronic) Ons het geveg in Operasie Moduler (Teen FAPLA en die miljoene Vliee) en manne geword in n baie kort tyd. Wonder waar is die ander manne in die wereld? Johan Lambrecht ons Medic, Flippie die radioman, Warren Sheridan die gunner en Johan Kense PATMOR 2. Kan julle ook die aand van die 13de September 87 so goed onthou. Stuur n e-pos manne dat ons kan boeke vat. |
|
| Conrad Myburgh Ghent 2009-09-26 15:38:34 |
Was in 1977 tot 1979 in PW en seuns gewees.Op Grootfontein gewees. Ek dink die bevelvoerder was n Genl Gleesonas ek reg onthou.My korporaal in basics was n Broekman gewees.Sal ek ooit daardie dae vergeet.Goeie site.Hou aan met die goeie werk |
|
| Werner Oeder United Kingdom 2009-09-22 15:05:48 |
Ek het diensplig gedoen van Des.87 to April 89. My basies gedoen in Osona en grensdiens gedoen in Okakankolo en later 202Bn(Rundu). Sal baie graag wil hoor van al die korporaals wat in Rundu by 202Bn was. Goeie webtuiste! |
|
| Danie Terblanche 2009-09-09 21:40:21 |
Baie groot waardering vir Robert wat vanaand geskakel het en sy doel met die website verduidelik het.( Ek het die doel gelees met die stigting maar seker in my emosionele stryd nagelaat om daaraan te dink) Ek vra onverskoning dat ek doel van die site nie onderskryf het Sondagaand met my boodskap nie. Ek wou nie n "Boetman" probeer skep het nie, het egter slegs uiting aan my emosies gegee wat sekerlik onvangpas is op hierdie site. Ek dink baie terug aan makkers en kennise wat uiters sleg uit hierdie stryd gekom het deur die toedoen van politisie en bevelvoerders van die weermag wat die kortsigtigheid gehad het om nie verantwoordelikheid van hulle dade en besluite te besef nieas ook verantwoordelikheid daarvoo te wil aanvaar nie. My persoonlike opinie is dat dit nie help om slegs politikuste te blameer nie maar ook weermag bevelvoerders, hierdie persone moes besef het wat hulle aan kinders gedoen het. Ek sal ongelukkig hierdie bitterheid jeens hierdie sogenaamde leiers tot die dag van my dood saam met my dra. Joe, Sam en Brownie f+k hulle ek sal julle nie vergeet nie. Dit egter daargelaat soos Robert aan my gese het dit is nie die doel van die site om mense te blameer nie maar om n kameradie te skep onder oudsoldate wat destyds nie n keuse gehad het nie. Indien ek enigsins vandag n bydrae kan maak om n verskil te kan maak in die lewe van oud dienspligtiges kontak my gerus vir n bydrae.
Danie Terblanche 083 288 7086
|
|
| Dieter Schlehmeyer Hoedspruit 2009-08-31 08:28:15 |
Hi I was in the army from 1979-1987 two years + camps. Something I would like to know is - What has happened with the poor guys that were maimed and badly injured, and were looked after at the old 1 Mill hospital. My uncle was Brig in charge of SAMS training in those years. He made sure these guy's were looked after. Unfortunately he passed away several years ago. I know these guy's were from Quads to mentally and brain damaged and had no one to look after them. |
|
| John Grobbelaar springs 2009-08-29 16:43:30 |
Late '81 (july to oct) with 3 sai, stationed at Oshigambo, we were out on patrol along the delta pipeline using two buffels, that we (one buffel with approx 4 troops) had to go back to the previous night's rest place because the driver forgot his R1 and hit a landmine. Back at base, the doctor checked us out, and sent us back out on patrol the next day. That week 5 buffels and one recovery vechicle was written off due to landmines. Years later I was involved in an un-roadworhty buffel acicident near Ellisras with fatalities and life long injuries to some, and once again no appology or compensation from the SADF and the funny thing is, we were proud to be members of the SADF....... |
|
| bretton lahner pretoria 2009-08-28 08:18:48 |
in 87 i did basics at 3 sai. potch. went to infantry school and after becoming a lt i went to 201 batallion omega. the land of milk and honey in the caprivi. my platoon popped a recce team from fapla on 22nd june '88. 2 days after i turned 20. we got rev ved BADLY on 23rd but lost noone. only a moffel.and from then on it was all downhill. calueque got bombed and we got state presidents withdraw orders. happy days. |
|
| Christo Cromhout Bloemfontein 2009-08-23 23:58:13 |
Baie baie nice site!! Ek was van 1987 -1988 in Genieskool op Bossiespruit. Enige iemand wat ook daai tyd daar was , laat hoor, ek wil graag die instrukteurs van 87 en 88 opspoor. |
|
| Gerrie (Gerhard) Benade 2009-08-14 10:17:01 |
Was 'n "gunner" in 42 battery in 4 Vêldregiment Potch gedurende 1975. Doen in 1975 grensdiens op Mapatcha, Kwando en maak later deel uit van voorspan en lid van veggroep Orange tydens ops. Savana in Angola tot laat in Januarie 1976. Dink gereeld aan persone soon Christo Retief, Lt Robben, ....... Shonvêld en ander wat nie terug gekom het nie. |
|
| Greg Menego Randburg 2009-08-09 17:56:41 |
Hi......was in 2SSB,Zeerust, 1974-76. WAS NOT A PRETTY PLACE TO BE!. Made a man out of me to say the least. Spent time in Angole and got as far as about 120km from Luanda before retreating back to SWA. Went to School of Armour in Bloem last month to catch up with some old memories. Breaks my heart to see what happened to our mighty army as I knew it !!!! Greg 083 4622765
|
|
| freek pretoria 2009-08-08 20:25:09 |
Opsoek na Buks Brits,Ackerman enal die ander ouens wat saam met my in 1975 in 1SAI was.Ek was meer bekend as pa Britz |
|
| Crystal JHB 2009-08-05 15:22:39 |
Al is ek van die vrouegeslag vind ek die webtuiste baie interresant en ek verstaan waaroor hierdie tye gegaan het want ek het ook 'n broer (oorlede) kerel/man gehad wat grensdiens gedoen het. Vir elkeen van julle wil ek dankie se vir julle moed, bloedsweet en opoffering om ons veiligheid te verseker. Dis nou jare later en dis jammer dat so baie mense vergeet het en nooit meer aan die mense dink wat die hoogste prys betaal het nie! Julle wegtuiste is pragtig en getuig van goeie smaak. Ek se ook vandag dankie vir elkeen wat die hoogste prys betaal het sodat ek veilig en warm in my bed kon slaap. Groete aan julle almal! Crystal
|
|