Guestbook

Sign The Guestbook


<< Prev
1   2   3   4   5   6   7   8   ..26
Next >>
Brad Saunders
USA

2009-12-28 23:48:35

Ops MODULAR, 61 BN GRP 86/87 CHARLIE SQUAD

COMMAND RATEL INTELLIGENCE NCO.

looking for other  'LEDE'  from the same!

Freddie van Rooyen
alberton

2009-12-25 14:01:51

7 SAI  JULY 80

Fred Champion
Centurion

2009-12-07 23:11:25

Die manne van 1 Ondh Eenh 1978 -1983.. kontak my asb

Fred van Heerden
Pretoria

2009-12-04 09:43:31

Kêrels dit was lekker om al die comments van die manne te lees. Ek wonder of daar nog van my tydgenote bestaan.

Was op die Militêre Akademie 1965-1967 en by 4 veld in Potch tot 1969.

Pieter Genis
RSA/Irak

2009-12-03 20:16:57

SWA Mil Skool, 201 Bn, 7 Med Bn Gp

vic van Staden
Delmas

2009-11-30 17:14:55

Ek sal met trots deel wees

Ade Adendorff
Nelspruit

2009-11-24 10:29:47

Dankie vir die wonderlike geleentheid om betrokke te kan raak by SABOV. Doen goeie werk om nie te vergeet vir die goeie werk wat ons oud lede gedoen het vir Suid - Afrika! 'n Voorreg om deel van SABOV te kan wees.

Christo Koch
Rustenburg

2009-11-22 15:19:34

8 SAI Bn Upington `79 - `81 C kompanie pl3. Wat het van almal geword?

Johan Steyn (JD) 77255479BG


2009-11-15 17:30:30

 Die jare gaan verby maar die herinneringe bly. Trots Bokkop! 3 SAI Potchefstroom 1979 - 1980.  Ruacana, Luandegai, Umbalantu, Okatope.  Dankie vir hierdie webtuiste waar ons saam kan kuier en met trots, heimwee en verlange kan onthou.  Ons vir Jou Suid-Afrika. Altyd!

Albert de Beer
Johannesburg

2009-11-14 18:47:03

This website is a wonderful idea - let us never forget the absolute uselessness of war but the abosolute necessity of it to guarentee peace.

Brian James
Port Elizabeth

2009-11-13 12:33:53

We are trying to get hold of past soldiers in the Port Elizabeth/Uitenhage area that served with 61 Mechanised Battalion to make contact with us.

You can contact us at Cell: 082 217 1007

Regards, Brian James

  

MATTHYS DELPORT
Caledon

2009-11-11 05:20:54

79422333  KV

begin infantarie skool 1982 en in 1983 202BN  Rundu

Bevelvoerder Overberg Kommando tot Sep 2007

martin coetzee
JHB

2009-11-10 16:32:39

NDP 1988-1990. Great web site. So many memories.

CPL RUBBERSWITCH


2009-11-09 21:11:34

Etale Base 1981 sector 10 53bn

INL

Best wishes

Mark Barwood
Toronto Canada

2009-11-05 03:52:35

84345917BG. 1 SAI 1987 and 4 SAI 1988. Section Leader 12B.

Those were the days, my friends.

Johan Hendriks
Pretoria

2009-11-04 09:57:13

Sapper van Bethlehem 22 Veld Eskadron. 87-88  Operasies Moduler, Hooper, Packer en Displace.  Deel van Bravo veggroep - 32Bn afgedeelde diens as Sapper groep, val logistieke lyne aan wat Quito Cuanavale bedien het.  Soek na seksie lede wat saam onder die camo gekuier het in Angola. 

johan van Tonder
Amanzimtoti

2009-11-01 17:28:46

Ek was in 4Veld Reg in Potch in 1975 .Waaris al die 4 veld manne. Laat weet asb  082 874 8411

 

LAMPIES LAMPRECHT
WITBANK

2009-10-27 15:15:12

Ek was in die SAAF GYM Jan 77-  Des.78 en was twee keer oppie Grens.Aan al my ou pelle - bel asb. ek dink dis lankal tyd dat ons weer begin om in kontak te kom.    0828 00 3091

Groete

LAMPIES LAMPRECHT

CHARLES MARAIS
Pretoria

2009-10-27 11:29:25

Callie van Niekerk, jou berig op 4/8/2009, jy soek vir PA Swanepoel,

hy bly Durbanville, sel nr 0836320946, ek was Kpl saam met hom op Rooikop. My sel nr 0823967798, ek bly in Pretoria

Cas du Preez
Pretoria

2009-10-27 10:47:20

Ten laaste kry ek die web werf  sal graag wil kontak maak met die manne wat saam my in 7SAI was 1976-1977 Charlie kompanie ons seksie was 1.3 Charlie Die wat kan onthou kontak my 0823381865

Cas du Preez