Guestbook
Sign The Guestbook |
| << Prev | ||
| Jerry Zimmermann California, U.S.A. 2010-04-19 01:27:08 |
Hello Warriors, I'm a 26 year U.S.Army Combat Veteran! Just wanted you all to know that you have my 100% support in what you all are doing! My home is in California, U.S.A., would love hearing from any Bush War Warriors!! Take care, Jerry Zimmermann First Sgt U.S.Army Retired Email jerryPGR@hotmail.com |
|
| Mark Talbot durban 2010-03-19 10:03:38 |
we shall not forget. 1 parabat battalion alpha company valk 4 85-86 |
|
| JOHN MC DONALD VEREENIGING 2010-03-17 12:54:38 |
80522055BT BASICS 82 KROONSTAD BOSSIESSPRUIT TRANSFERRED TO 23 FIELD BETHLEHEM 1983 SECTOR 10 ; SECTOR 70 CITIZEN FORCE 11 FIELD ENGINEER SQUADRON 1984 - 1990 WHAT A GREAT WEBSITE . WE WILL REMEMBER THEM! |
|
| Gerrie Henn Klersdorp 2010-03-17 11:23:08 |
61 Meg '83-'84 Art Wag om te hoor van almal wat daai tyd daar was. |
|
| Wessel Roodt Kempton Park 2010-03-16 12:46:25 |
Gister was dit 30 jaar gelede dat 2Lt PJR Oosthuizen (5SAI B Komp) tydens 'n voertuighinderlaag langs die Chandelier, naby Nkongo, 54 Bn, Sektor 10, gesterf het. Oosie ek en Gerhard Bezuidenhout het jou graf verlede jaar opgespoor te Jacobskop, naby Vereeniging. Die weersiens was wel baie jare later maar vir 'n wyle was ons twee spraakloos toe ons langs jou graf gestaan het en 'n traan of twee afgevee het. Jy sal bly wees om te weet Bezzie het jou liggaam wat so erg verniel was deur die 82mm mortier, opgetel en op die Buffel gelaai. Jy sal ook bly wees om te hoor dat ek daarna jou sending voltooi het, sonder enige noemenswaardige insidente. Ek is nog steeds op soek na jou familie en ek het by jou grafsteen 'n plakkaat opgesit met my kontakbesonderhede ingeval van jou familie of vriende weer daar kom besoek afle, met 'n versoek om my te kontak - ek wil hulle graag so baie dinge oor jou vertel. Wees gegroet vir nou - ons praat egter gereeld - hou maar al die media dop. |
|
| Michael Billings Hekpoort 2010-03-08 17:06:10 |
In the going down of the sun and in the morning I remember them |
|
| Kpl. Andries Schoombee Pretoria 2010-03-03 12:53:45 |
Diensplig 4SAI, C Komp 1981 - 1982. Kampe Northam komando en Regiment Pretoruis te Pretoria. Jammer vir van ons maters wat hul lewe moes gee vir die stryd, ons vergeet julle nooit. |
|
| Hennie Smit Lichtenburg 2010-02-08 16:06:57 |
* 8 SAI Upington 1974, SP Wag 1974-1975, 1 RNT 1976-1984
Sal graag van ou vriende in daardie tye wil hoor.
|
|
| Gert Minnaar Randburg 2010-02-06 15:24:48 |
Fanus, in antwoord op jou vraag oor Sonja Dressel. Op die 61 Meg Veternavereninging se member site by www.61Mech.org.za is daar 'n volledige artikel onder MEDIA DOCUMENTS by Operasie Carrot(1980) oor hierdie insident gepubliseer. Die meisie het regtig baie dapper opgetree in daardie situasie, terwyl sy gevoel het sy doen net haar plig.
|
|
| HENNIE STEYN thabazimbi 2010-01-31 13:18:44 |
Ek was RSM van 13 Veldgenie Regiment en onder andere betrokke by ops Askari veggroep Delta. Alle oud soldate wat my onthou, kontak my asb. Aan alle oud soldate, onthou julle hoef oor niks skaam te wees nie, wees eerder trots, want ons was die laaste geslag wat teen Satan en sy magte daadwerklik opgetree het. Wen of verloor is nie in ons hande gewees nie, maar die vraag is, was jy wel deel van die stryd. ons oud soldate kan JA antwoord!! Ek is trots om n soldaat te gewees het, en ek is trots op al my mede soldate, veral die wat die hoogste prys betaal het. |
|
| Carol Muller Pretoria 2010-01-31 11:52:14 |
To my Brother Wayne Muller Will remember you always especially on days like today, it would have been your 47th birthday. You are always in my thought. Others will forget, but i will always remember Your Sis Carol |
|
| DANIE HEYNS WARMBAD 2010-01-28 16:07:02 |
Die beste tyd van ons lewe,waar is die manne van 4SAI PL 4 Delta komp.1979-80.Ons hou hierdie jaar 30 jaar reunie,kontak my asb! 082-4463565.Bokkop groete. |
|
| Ron Eddy New Zealand 2010-01-26 00:57:59 |
SSB Tempe from May 1968 - January 1969. Light Horse Regiment 1969 - 1978. Several camps including active service in SWA (based at Etale, near Okivango). Would like to hear from old buddies. 66393182 Sgt. R C Eddy |
|
| Buks Pienaar Graaff Reinet 2010-01-15 20:13:15 |
To Alan Duxbury I see you signedc some time ago. I did Basics with 43 Battery (4 Art Reg) in 1988. After basics we did a drivers course and then joined an "ouman" battery at 61 Meg on the border as their Echelon drivers. In 1989 we were stationed with 61 Meg at Oshivello. Do you perhaps remember Ian Morgan-Smith. Our Bombadier in Basics was Bdr Benvy..hard times, but nice.
|
|
| Fanie Kemp Uniondale 2010-01-14 21:22:36 |
Ons kompanie was van Mei tot Augustus 1980 by Grootfontein ( SWA ) ontplooi en moes as reaksiemag diens doen in die sogenaamde "Driehoek van die dood". 'n Maand of twee vroeër was daar grootskaalse insypeling deur Swapo terroriste in die gebied. In 'n aanval deur Swapo's op die plaas van die Dressel gesin in Grootfontein distrik het die jong ( 14 of 15 jarige ) skooldogter Sonja Dressel die R1 uit haar gewonde of gesneuwelde pa se hand gevat en alleen die aanval verder afgeweer en sodoende die res van haar gesin se lewens gered. ( Van die vyand was gedood en gewond. ) Toonbeeld van 'n ware heldin! Is daar dalk iemand wat die volle verhaal kan en wil vertel. Dit sal as inspirasie dien vir ons huidige jeug om ook hedendaagse uitdagings vreesloos die hoof te bied. |
|
| Leslie Oelofse New Zealand 2010-01-08 01:53:06 |
Hi Carol, Didn’t know your brother personally but I was there on this fatal day, and was part of the response crew that attend the accident scene. Had the unfortunate experience of attending a few accidents, but if my memory serves me correctly he suffered fatal injuries after an accident on “Oom Willies se Pad” one Saturday afternoon. I can’t remember if this was in 1981 or 82 but I do recall your seeing your brother around the base, he was obviously well respected with many friends from 5 SAI. (I think) I was based in Eenhana from mid 81 to end 82 and would not be able to hand select (if given the opportunity) the calibre of people I served with during this period. It has been said before, but you had to be there to understand the relationships, bonding and comaradie amongst all during good and bad times. I still think about this particular day, your brother and his family to this day. God Bless Leslie Oelofse (Groot Englseman)
|
|
| Cpl Tyrone King JHB South Africa 2010-01-07 23:37:04 |
Hey a website that brings back old memories, Served from 1985 to 1987 firstly in Kimberly 1 maintenance. Are there any mates out there that know me. |
|
| ECHO VICTOR AFGHANISTAN 2010-01-05 23:41:46 |
TO ALL WHO SERVED IN 32 BATTALION. FORGED IN BATTLE ! |
|
| Martin Jansen Johannesburg 2010-01-04 15:33:44 |
Infanterieskool 1978 - Des 1979. Goeie werk om die werklikheid te berde te bring. Dink nog baie nostalgies terug na daardie dae - die 3mnde grensdiens en 1 maand wagstaan kampe as Burgemag lede. Ek het toevallig die vakansie weer die boek "War in Angola" begin lees en dit bring baie herinneringe terug. |
|
| Johan Oberholster NAMIBIA 2010-01-01 12:39:52 |
Wat 'n voorreg was dit nie (1984 JL"s gedoen Osana basis(Namibia), toe volgende 3 jr A- Komp 203 Bn, werk Okonge, en Angola, Maj Willem Rate (Omauni basis) bevelvoerder, goeie vriende in 32 Bn ontmoet en was voorreg om met hulle saam te werk en opleiding te kry. Was beslis een v/d beste tye in my lewe en het mens geword. Groete Sers J.Oberholster (80543713 SWE)
|
|