Guestbook

Sign The Guestbook


1   2   3   4   5   6   ..27
Next >>
Trevor Jefferies
Witbqnk

2010-07-18 19:15:21

Ek was deel van operasie Packer op 23 Maart 1988. Ek was die peleton sersant van die mortiere.  Roepsein (61) van 1 Regement de la Rey. Die is goed om te sien dat dit wat ons gedoen het nie verlore gaan nie. Hoop die webtuiste gaan van krag tot krag. As daar nog mens is wat saam met my daar was laat my weet.

Victor
Tzaneen

2010-07-13 19:28:35

Nog in ou NDP Sapeur
Basies Jan 1984 Bethlehem 21 feld "by die dam"
"Onlus beheer in JHB" Riots.
1985 1 Konstuksie Regement. Klaar uit Des 1985
Burgermag 11 Feld Genie
1987 Grens diens - Oshakati 25 Feld
Mein jag kaplyn en pad vee tot so ver
as Okengwati ry ver ver op "Oom piet se pad"
Ops Benzine op Eenhanja - dis in lang storie. 
1991  Mussina diens langs die Limpopo rivier
hier is Fotos "Copy en Past net"
http://www.flickr.com/photos/45019257@N02/sets/72157624239498212/

Dankie vir 'n Great site

bokkop
Bryanston

2010-07-13 13:22:47

definition of a hero is somebody who does his duty even though he is terrified.....I know many of them.

Roman Painczyk
Milnerton/Cape Town

2010-06-28 18:15:34

Great site, Greate idea. Glad to have served with such men.

 

Tim Ashby
Gauteng

2010-06-28 11:29:21

Got back to 14 Field from 7 days was shipped up north with my mates. Spent a long time at Oshikong, in the bushes under a fig tree, east of the gate at the entrance into the "kaplyn"? Spent a lot of time singing "Radar Love" by Golden Earing!!!

Also remember the awesome sunsets through the palm trees.

Bremen Stander
Pretoria

2010-06-26 11:03:48

Ek eer ons helde van die Anglo-Boere oorlog, van die eerste en tweede Wêreld Oorloë. Suid-Afrika het \\\\\\\\\\\\\\\'n roemryke gerskiedenis. Ook in die bugerlike samelewing - Woraad Woltemade, Racheltjie de Beer.... te veel om te noem. Maar daar is \\\\\\\\\\\\\\\'n groot gaping wat in ons volk se geskiedenis gelaat word omdat julle geslag se opoffering en helde dade (elke dag in die bos was seker \\\\\\\\\\\\\\\'n helde daad) nie alleenlik verswyg word nie, maar ook kwaadwillig belaster word.

Die waarheid is darem besig om ontbloot te word  deur aksies soos die. Sterkte.

janpoen


2010-06-12 18:46:28

Wat het geword van JAB van Zyl, Jan Tenk Fourie, Hannes van Heerden, Eric van der Watt en daardie manne? Kan julle onthou die huidige Brig Genl Chris Gildenhuys was in 1977-7 saam met ons by 2SDB as 2de Luitenant?

hennie steyn
thabazimbi

2010-06-06 09:42:43

 

Ek was RSM van 13 Veldgenie Regiment en onder andere betrokke by ops Askari veggroep Delta. Alle oud soldate en maats wat my onthou, kontak my asb. Aan alle oud soldate, onthou julle hoef oor niks skaam te wees nie, wees eerder trots, want ons was die laaste geslag wat teen Satan en sy magte daadwerklik opgetree het. Wen of verloor is nie in ons hande gewees nie, maar die vraag is, was jy wel deel van die stryd. ons oud soldate kan JA antwoord!! Ek is trots om n soldaat te gewees het, en ek is trots op al my mede soldate, veral die wat die hoogste prys betaal het. 

George Thom


2010-06-03 14:00:15

Basic 5 SAI 1977 - drafted for SP Guard 1977 - 1979, 1 RNT (81 Pantser)  Thanks for this site - we need somthing like this.

FK vd Walt
Bloemfontein

2010-05-13 23:19:25

Julie 1974 tot Des 1974 1SDB.

Jan 1975 tot Julie 1976 Pantserskool.

1977 + Reg. Pres. Steyn.

 

 

 

 

 

 

 

 

Stephan Barnard
Bloemfontein

2010-05-09 20:59:41

Fantastic, keep up the good work.

Fanie Kemp
Uniondale

2010-05-07 17:36:53

Baie dankie Gert Minnaar van Randburg vir die inligting in verband met Sonja Dressel se heldhaftige optrede tydens die Swapo ters se aanval op hulle plaas. Ek sal opvolg op 61 Meg Veterane se webwerf.

Ek probeer die huidige geslag jongmense wat uitgelewer is aan verdraaide feite en leuns oor die stryd van vroeër, in te lig oor waaroor dit werklik gegaan het. Dan gebruik ek graag voorbeelde van heldhaftige optredes deur jongmense nes hulle.

Dit voel vir my ons moet ons huidige geslag jongmense inspireer om ook vas te byt en hulle stryd van vandag dapper te stry.

 

David Prinsloo
Pretoria

2010-04-26 12:48:04

N baie eerbare ding wat julle doen, dankie.

Radio bediener, 1984 & 85 Bike Squad / 1 SWASPES (Bravo 24)

Basis Bev. Major Johan Barnard "Yati" 

Plt. Bev Lt. Le Roux

"Train hard Fight easy" sal dit nooit vergeet nie Potchefstroom Berede Sentrum. 

 

Lydia Morrison
Magaliesberg

2010-04-25 23:01:23

Does anyone know Joe de Vries?  We were in matric together in 1968 at Frans du Toit High School Phalaborwa. I understand he joined the PF after school, and then later moved to Namibia.  Us matrics are having a reunion in October this year and we are trying to find Joe.  My cell number is 083 457 3322.

If Anyone has any info, I would be most grateful!!!!  Thanks

Jerry Zimmermann
California, U.S.A.

2010-04-19 01:27:08

Hello Warriors,

I'm a 26 year U.S.Army Combat Veteran! Just wanted you all to know that you have my 100% support in what you all are doing!

My home is in California, U.S.A., would love hearing from any Bush War Warriors!!

Take care,

Jerry Zimmermann

First Sgt U.S.Army Retired

Email jerryPGR@hotmail.com

Mark Talbot
durban

2010-03-19 10:03:38

we shall not forget.

1 parabat battalion

alpha company

valk 4

85-86

JOHN MC DONALD
VEREENIGING

2010-03-17 12:54:38

80522055BT  

BASICS 82 KROONSTAD BOSSIESSPRUIT

TRANSFERRED TO 23 FIELD BETHLEHEM

1983 SECTOR 10 ; SECTOR 70

CITIZEN FORCE 11 FIELD ENGINEER SQUADRON 1984 - 1990

WHAT A GREAT WEBSITE . WE WILL REMEMBER THEM!

Gerrie Henn
Klersdorp

2010-03-17 11:23:08

61 Meg '83-'84 Art Wag om te hoor van almal wat daai tyd daar was.

Wessel Roodt
Kempton Park

2010-03-16 12:46:25

Gister was dit 30 jaar gelede dat 2Lt PJR Oosthuizen (5SAI B Komp) tydens 'n voertuighinderlaag langs die Chandelier, naby Nkongo, 54 Bn, Sektor 10, gesterf het.  Oosie ek en Gerhard Bezuidenhout het jou graf verlede jaar opgespoor te Jacobskop, naby Vereeniging.  Die weersiens was wel baie jare later maar vir 'n wyle was ons twee spraakloos toe ons langs jou graf gestaan het en 'n traan of twee afgevee het. Jy sal bly wees om te weet Bezzie het jou liggaam wat so erg verniel was deur die 82mm mortier, opgetel en op die Buffel gelaai.  Jy sal ook bly wees om te hoor dat ek daarna jou sending voltooi het, sonder enige noemenswaardige insidente.

Ek is nog steeds op soek na jou familie en ek het by jou grafsteen 'n plakkaat opgesit met my kontakbesonderhede ingeval van jou familie of vriende weer daar kom besoek afle, met 'n versoek om my te kontak - ek wil hulle graag so baie dinge oor jou vertel.

Wees gegroet vir nou - ons praat egter gereeld - hou maar al die media dop.

Michael Billings
Hekpoort

2010-03-08 17:06:10

In the going down of the sun and in the morning I remember them