“THE SCARS OF WAR”
This page is especially dedicated for the physical and emotional stories of the forgotten soldiers, the lonely traumatized ones
- as well as the -
fathers and mothers, wives and children who lost their
loved ones in the fulfillment of their duties
“We salute you”
“To stand beside a Soldier and walk through his pain
will humble a civilian, no longer to complain
Love, patience, trust and hope is what a Soldier needs
to get them through some very treacherous deeds
The Cost of a Soldier is set so very high
our support for them we should never deny”
- Denise Girod -
Add My Emotional Story |
| <<Prev | ||
| Johann van Heerden Centurion 2009-05-04 14:29:06 |
Wat 'n vooreg om deel te kon wees van die beste Leer in die wereld - om ons troepe, die room van ons Volk, as medic te kon dien en die beste generaals ooit te kon sien. Dankie daars nou 'n tuise om herinneringe te kan deel en kamerade te kan opspoor. Read More.. |
|
| Jannie Pienaar Rustenburg 2009-05-04 12:32:48 |
Ek was 17 jaar oud toe ek weermag toe is ek was vir 16 maande in Ovamboland op Oshakati en Oshivello ek was verbonde aan die Tegniese Dienskorps,my nefie is in die helikopter ongeluk dood op Oshakati ek was die nag in die basis toe die helikopter geval het maar het eers 6 maande later by my Ma gehoor my nefie Henti |
|
| Georg Scharf Pretoria 2009-05-02 12:16:25 |
I think it is a German military saying that goes more or less like this - "there is no greater complimant one soldier can give to another than to say - I am proud to have been able to serve with you!" Yes I am proud and I will remember the South African Soldier.. Read More.. |
|
| Francois Sinoville 2009-05-01 11:32:11 |
Hierdie is nie 'n bosverhaal nie. Ek het tydens die bosoorlog in Valhalla gewoon. Waar ek gewoon het kon ek dikwels op Swartkop se aanloopbaan sien hoe Hercules vragvliegtuie beseerde seuns aflaai en hoe ambulanse hierdie kinders afvoer. Die meer ernstig beseerde seuns is per helikopter vervoer na 1 Mil. Al hierdie het hom afgespeel terwyl " |
|
| <<Prev |